Die skool vir rampspoedige talente deur Marieta Nel
- Regular
- R 180.00
- Sale
- R 180.00
- Regular
- R 0.00
Sold Out
- Unit Price
- per
Tax included.
Nasionale aflewering 3-5 dae!
Publikasiedatum: Maart 2022
’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur! In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Zelda Bezuidenhout, Mia Arderne, Fanie Viljoen, Wendy Maartens, Hannes Barnard... en nog meer! Die versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die CAPS-kurrikulum. ’n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.