My Cart

Close

Die Slymerigste, Stinkerigste Eksperimenteboek deur Kris Hirschmann

R 150.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R500.00.

Publikasiedatum: Oktober 2019

Hierdie eksperimenteboek is nie vir bangbroeke of bewebroeke nie – slegs vir koelkoppe! Maak konkoksies van glibberige slym, verwyder’n eier se dop sonder om dit te breek, kweek yslike koekies seep, maak ’n mummie van ’n baie stinkerige vis, en vele meer!

Elke eksperiment word gevolg deur ware en interessante wetenskaplike feite. Wetenskap is glad nie droog en vervelig nie, want hierdie boek borrel van pret en ontplof van verbeelding!

Sit jou stofbril aan, trek jou rubberhandskoene aan en knyp jou neus toe. Dis tyd vir jiggie­iggie eksperimente!

Standaard afleweringsterme is van toepassing.

Hello You!

Join our mailing list