My Cart

Close

Die Storie van die Molletjie deur Werner Holzwarth

R 130.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R350.00 IN SOUTH AFRICA.

Publikasiedatum: Maart 2020 

Op ’n helder, sonnige môre tref ’n katastrofe die molletjie. Iets wat soos ’n wors lyk, val reg boop sy kop! Hoogs ontstoke ondervra hy dier na dier om uit te vind wie op sy kop gedinges het.

Die molletjie se soektog is ’n prettige en tegelyk informatiewe ontdekking van ’n soms afgeskeepte maar baie belangrike en natuurlike aspek van die dierelewe. 

Standaard afleweringsterme is van toepassing. 

Hello You!

Join our mailing list