My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R550.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Die Swart Kat slaan staal en verdere avonture deur Chris Sasner (Word Nov 2021 Verwag)

Write a review
R 150.00
Quantity
- +

Nog nie beskikbaar nie!

Publikasiedatum: November 2021 - Voorafbestellings Nou Oop!

Soos ’n skaduwee bly die Swart Kat op die spoor van misdadigers in Suid-Afrika. Die woord “genade” bestaan nie in sy woordeskat nie. Hy is vinniger as die pik van ’n mamba, geruisloser as ’n arend, so sterk soos ’n bees en so onverskrokke soos ’n ratel! In hierdie reeks avonture trek die Swart Kat vir ’n laaste keer berugte kriminele plat: hy meet kragte teen ’n sterkman wat juwele steel, trap’n sluwe fietsdiefstalsindikaat vas en ontmasker ’n spul skurke wat geldnote vervals. En hierdie keer sal almal uiteindelik weet die Swart Kat het toegeslaan! Dié avonture is die nuutste en ook die heel laaste in Die Swart Kat-reeks.