Die wet van Gauteng deur Hannes Barnard

Regular
R 248.00
Sale
R 248.00
Regular
R 310.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nosionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Maart 2022

Kapteine McKelly en Mhlanga ontmoet op die misdaadtoneel van ’n mislukte plaasaanval in Muldersdrift. Nog ’n lyk met ’n gapende linkeroogkas word gevind. Dit bring die getal slagoffers wat vanaf Februarie in die Gauteng-area met dieselfde modus operandi vermoor is op ses te staan.

Die wet van Gauteng het ’n eg verweefde Suid-Afrikaanse intrige: politieke faksiegevegte, korrupsie en geldwassery. Hoogs leesbaar, aksiebelaaid en meesleurend.