Die ysmonster deur David Walliams

Regular
R 250.00
Sale
R 250.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale alfewering 3-5 dae! 

Publikasiedatum: Junie 2021

Elsie, ’n weeskind wat in die tyd van koningin Victoria in Londen op straat bly, hoor van die geheimsinnige YSMONSTER – ’n wolhaarmammoet wat in die Noordpool ontdek is – en is vasberade om meer daaroor uit te vind …

Elsie kom van aangesig tot aangesig met die mammoet en beleef die avontuur van ’n leeftyd – van Londen af, oor onstuimige oseane, tot in die hartjie van die Noordpool!

In David Walliams se grootste en opwindendste avontuur ooit gaan jy helde van allerhande vorms en groottes ontmoet!