My Cart

Close

Dino poef ’n planeet! deur Tom Fletcher

R 135.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: 08/18

Dirkman en Dino besluit om die museum te besoek, maar hulle druk op al die verkeerde knoppies. Toe hulle weer sien is hulle op pad na die ruimte, maar hulle het hulle padkos by die huis vergeet. Dino begin alles in sig verslind, selfs hulle vuurpyl. Gelukkig kry Dino ’n poeftastiese plan om hulle weer op die aarde te kry. Hierdie skreeusnaakse prenteboek sal tonne vermaak aan beide grootmense en kinders verskaf!

Standard delivery terms apply.

Out of stock items can be ordered. Contact robyn@uppercasebooks.co.za to place your order.

Hello You!

Join our mailing list