My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

December closure: 18 December 2020 - 3 January 2021! Last day for deliveries Friday 18 December! Deliveries Resume 4 January 2021!

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Doendinge vir elke dag van die jaar deur Fanie Viljoen

Write a review
R 90.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Mei 2020 

Maaa! Paaa! Ek’s verveeeeeld!

Vir die kind wat altyd iets soek om te doen – maar nie weet wat nie!

Hierdie boek het soveel oulike idees – jou kop sal BARS!

  • • Verf met albasters of jaag resies met ballonne.
  • • Hou ’n konsert of ’n sportdag.
  • • Kyk na die sterre of maak ’n superheld.
  • • Word vir ’n dag lank ’n zombie, feetjie, seerower of alien.
  • • Begrawe ’n tydkapsule of maak jou eie fliek.


... en dis maar net die begin. Kunsprojekte, inkleuraktiwiteite, wetenskapeksperimente, sport, speletjies en meer! Met 366 dinge om te doen (plus bonusaktiwiteite soos Kerskaartjies maak) sal kinders nooit weer die gevreesde woorde: “Ek is verveeeeeld!” sê nie.

Koop dié boek vir jou kind en gee vir hom/haar klomp dinge om te doen, eet of maak!

Standaard afleweringsterme is van toepassing.