Draers van die Lig 200 oordenkings vir vandag deur Johan Smith & Stephan Joubert
- Regular
- R 250.00
- Sale
- R 250.00
- Regular
Sold Out
- Unit Price
- per
Tax included.
Nasionale aflewering 3-5 dae!
Publikasiedatum: Junie 2022
Draers van die Lig is 200 oordenkings vir mense vandag, geskryf deur goeie vriende Stephan Joubert en Johan Smith. Die oordenkings is relevant, kragtig en op die man af en bespreek alledaagse kwessies soos gebed, naasteliefde, vergifnis en genade en hoe om steeds draers van die Lig in die wêreld vandag te wees.