Droomvanger deur Chanette Paul

Regular
R 280.00
Sale
R 280.00
Regular
R 350.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Oktober 2020 - 

Sy stoei vir asem...

Droomvanger is ʼn herskryf van Wip van die droomvanger wat in 1990 verskyn het. ʼn Klompie uiteenlopende karakters word saamgegooi in ʼn afgeleë bestemming, moorde word gepleeg, en enigeen kan die skuldige wees. Lesers van Agatha Christie sal plesier vind in die storielyn wat baie raak punte het met verhale soos bv. Murder on the Orient Express enDeath on the Nile.