My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN FOUR WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Dubbelspiraal deur André Jansen

Write a review
R 315.00
Quantity
- +

Publikasiedatum: 07/18

 

Hy en Xolisa Ndlela sou vriende kon wees, besef geheime agent Koos Jooste

hier teen die nadraai van die 1994-verkiesing. Want hulle ontdek aspekte van

mekaar wat nie een sou vermoed het nie: soos Ndlela se ervaringe in Quatro, die

ANC se berugte strafkamp in Angola, en hoe elkeen oor die toekoms voel.

Sedert die Soweto-oproer in 1976 kruis die paaie van dié twee Suid-

Afrikaners telkens tydens sleuteloomblikke in die land se geskiedenis. Jooste

verdedig die bestaande bestel, Ndlela beywer hom vir die nuwe,

en Dubbelspiraal plaas die fokus op hoe die magsewewig tussen hulle gedurig

verander.

 

Die leser word gevoer van Grahamstad na Soweto, Amsterdam na Parys,

Mtubatuba na Bettysbaai. Jooste, agent in die vreemde, moet persoonlike

tragedie verwerk, in ’n wankelende wêreld vastigheid soek, en sukkel met die

begrippe patriotisme en lojaliteit. En wat kan één mens doen om die euwels van

die nuwe heersers se korrupsie te bestry?

“. . . ’n merkwaardige leeservaring.” – Kerneels Breytenbach

Standard delivery terms apply.

Out of stock items can be ordered. Contact robyn@uppercasebooks.co.za to place your order.