My Cart

Close

Duinhuis deur Isabella Niehaus

R 420.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R350.00 IN SOUTH AFRICA.

Publikasiedatum: 02/19

In Duinhuis nooi Isabella Niehaus jou uit om te kom aansit om die Langtafel op die Duin. Kom vind uit waar haar kosfilosofie vandaan kom, wie haar manier van kook beïnvloed het en leer die mense ken wat haar kosloopbaan rigting gegee het. Die kookboek sluit haar uiters bekende Duinmossels en -oesters, en menige geregte uit haar reise soos Spaanse platbrood, tarte tatin en coq au vin in. Met bydraes deur bekendes in koskringe soos Reuben Riffel, Louis Jansen van Vuuren en Hardy Botha, Carmen Niehaus, Nina Timm en Karen Hart asook hartsvriende.

We can unfortunately not guarantee delivery in the month of publication as there may printing delays that are out of our control. Please expect a few weeks delay on pre-orders. 

Standard delivery terms apply.

Hello You!

Join our mailing list