Eerste Leesboeke: Die Tydtrein deur Fantasi
- Regular
- R 60.00
- Sale
- R 60.00
- Regular
- R 42.00
Sold Out
- Unit Price
- per
Tax included.
Nasionale aflewering 3-5 dae!
Publikasiedatum: Oktober 2021
Anri het 'n kaartjie gewen om op die
tydtrein te gaan ry, maar die vreemde ding is dat sy nie kan onthou dat sy ooit vir 'n kompetisie ingeskryf het nie.
Maar dit is nie 'n gewone trein nie ... waar, of eerder wanneer, gaan Anri beland?