Eerste Leesboeke: Koel Eend en Baie Hoede deur Elizabeth Dale

Regular
R 60.00
Sale
R 60.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering  3-5 dae!

Publikasiedatum: Augustus 2018

Koel Eend - Kat kry warm, maar dan sien hy vir Eend. Eend is koel!
Baie Hoede - Dit is 'n winderige dag. Jan en sy gesin dra baie hoede!
Leesvlak PIENK
Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.
Pienk, Rooi, Geel, Blou, Groen,Oranje - Einde van Graad R
Turkoois, Pers, Goud - Einde van Graad 1
Wit, Lemmetjie - Einde van Graad 2