Eerste Leesboeke: Bohaai op die Bus deur Fantasi

Regular
R 60.00
Sale
R 60.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Oktober 2019

Leesvlak: Blou

Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

  • Pienk, Rooi, Geel, Blou, Groen,Oranje - Einde van Graad R
  • Turkoois, Pers, Goud - Einde van Graad 1
  • Wit, Lemmetjie - Einde van Graad 2

Standaard afleweringsterme is van toepassing.