Eerste Leesboeke: Mnr. Snor deur Yasmin Finch & Abigail Tompkins

Regular
R 60.00
Sale
R 60.00
Regular
R 42.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Februarie 2022

Mnr. Snor het ’n ongelooflike weglêsnor. Lang kinders moet onder deur buk. Voëls maak graag nes daarin. Op ’n mooi dag gaan hou hy piekniek – en kry ’n groot probleem met sy snor.