My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN FOUR WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Eerste sprokies: Raponsie deur Ballon Media

Write a review
R 95.00
Quantity
- +

Publikasiedatum: 07/18

Lank gelede was daar ’n man en sy vrou wat baie graag ’n kind wou hê. Ná 5 jaar het sy nog steeds nie ’n baba gehad nie en sy was siek van hartseer. Om haar te troos het haar man vir haar ’n heerlike slaai gemaak. Daarvoor het hy raponsieblare in hulle buurvrou se tuin gaan pluk. Maar toe vra ’n kwaai stem: "Hoekom steel jy my raponsies?" Hulle buurvou was ’n heks en sy was baie kwaad!

Standard delivery terms apply.

Out of stock items can be ordered. Contact robyn@uppercasebooks.co.za to place your order.