My Cart

Close

Ek Kan Vlieg deur Fifi Kuo

R 140.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R350.00 IN SOUTH AFRICA.

Publikasiedatum: Maart 2020

Pikkewyne is gewilde onderwerpe vir prenteboeke, maar Ek kan vlieg is opvallend vir die sjarme en emosionele impak daarvan.

Klein Pikkewyn wil vreeslik graag vlieg en glo dat hy kan, ten spyte daarvan dat almal, insluitend sy pa, vir hom vertel dat hy nie kan nie.

Eers as hy in die water val, ontdek hy wat pikkewyne regtig kan doen, en sy pa is aan sy sy.

Die tema van waardering vir wat ons het, is altyd belangrik.

Kuo se tekeninge is eenvoudig uitmuntend en beeld elke emosie beeldend uit sodat mens presies kan verstaan wat Klein Pikkewyn voel, asook hoe dit moet voel om deur die water te vlieg.

Standaard afleweringsterme is van toepassing. 

Hello You!

Join our mailing list