Ek Lees Self Boekpak 1 deur Wendy Maartens

Regular
R 300.00
Sale
R 300.00
Regular
R 0.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewerig 15-21 dae!

Publikasiedatum: Januarie 2022

’n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy vir jou kind kan gee! In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker. Die 18 stories is nou ook beskikbaar in 3 boekpakke met 6 boeke elk.

Boekpak 1: 1 Skilpad leer vlieg 2 Plaasmuis en stadsmuis 3 Haas en skilpad hardloop resies 4 Wolf dra skaapklere 5 Olifant en seekoei trek tou 6 Jakkals en kraai en die stuk kaas