My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN THREE WEEKS. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Emigreer of bly: Is die gras werklik groener aan die ander kant? deur Stephan Joubert

Write a review
R 190.00
Quantity
- +

Email me when this is available

Uitverkoop!

Publikasiedatum: Junie 2020

Moet ek bly of emigreer? Wat is die Here se wil vir my? Vir SuidAfrika? Vir my binne SuidAfrika? Hierdie is 'n vraag waarmee menige SuidAfrikaners worstel. Ons moet ons besluite oor ons beroep en woonplek, waar dit ook al is, as morele keuses benader. Besluite raak eenvoudiger wanneer ons ons keuses as morele keuses verstaan. Ons het dan minder keuses om te maak omdat ons al daardie selfsugtige keuses lig gegee het en van die tafel gevee het. Morele keuses organiseer ons opsies beter in verskillende kompartemente vanaf eties tot oneties, en vanaf nuttig tot nutteloos. Ons lewe is nie net ’n inoefening nie. Ons wil hê dat dit iewers moet tel. Daarom maak ons gedurig goeie keuses. Ons maak morele keuses ook wanneer ons reisenverblyf keuses maak.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.