Engela Goedhart 1 deur Alan Macdonald & David Roberts

Regular
R 140.00
Sale
R 140.00
Regular
R 0.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: April 2022

In hierdie boek is Engela oortuig daarvan dat die hoof ’n pruik dra en sy probeer bewys dat sy reg is; sy probeer ook haar vyand, Twané Witvoetjie, uitoorlê en laastens is sy heeltemal uit haar diepte by ’n spanaweek, maar sy’s vasbeslote om haar merk te maak!