My Cart

Close

Gaan Suid-Afrika oukei wees? by Jan-Jan Joubert

R 290.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: November 2019 - Voorafbestellings Nou Oop!

Met die ANC se oorwinning in die 2019­verkiesing staan president Cyril Ramaphosa sterker as ooit. Hy het nou die kans om sy beloftes om korrupsie in die regering uit te roei, uit te voer.

Gaan hy suksesvol wees en wat beteken dit vir Suid­Afrika en sy mense? Hoe lyk ons toekoms in Suid­Afrika met uitdagings soos die EFF se rooi gevaar, die gronddebat en rassespanning? Gaan Suid­Afrika te midde van al dié woelinge staande bly?

Standard delivery terms apply.

Hello You!

Join our mailing list