My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN FOUR WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Galery van katte, 'n deur Ruth Brown

Write a review
R 150.00
Quantity
- +

Publikasiedatum: Junie 2020 

Die beste versameling kuns … Terwyl Tom en sy ouma 'n kunsgalery besoek, dwaal hy af en bevind homself in 'n syvertrek waar hy 'n baie spesiale uitstalling raakloop … Ruth Brown, bekende prenteboekskrywer en -illustreerder van onder andere 'n Donker, donker storie, skep meesterstukke in hierdie briljante, speelse ontdekking van die kunsstyle van bekende en geskiedkundige beeldende kunstenaars. 'n Aangrypende inleiding tot kuns wat deur kinders sowel as volwassenes geniet sal word.

Standaard afleweringsterme is van topeassing.