My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN FOUR WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Gebruik jou Verbeelding vertaal deur Jaco Jacobs & geïllustreer deur Peter Judson

Write a review
R 240.00
Quantity
- +

Publikasiedatum: November 2019 

VERVEELD?

NOOIT WEER NIE!

Hierdie boek bevat meer as 250 ongelooflike dinge wat kinders kan maak en doen.

Kinders kan hulle elektroniese toestelle afskakel en hulle kreatiwiteit vrye teuels gee – met speletjies, uitdagings, handwerk en hope ander prettige idees.

Bou ’n minigholfbaan, hou ’n skattejag, of leer hoe om ’n spioen te word.

Dit is tyd om jou verbeelding te gebruik!

Hierdie boek is die perfekte boek vir ouers wat iets soek om hulle kinders deur die lang skoolvakansie mee besig te hou – sonder dat hulle heeldag voor ’n rekenaar- of TV-skerm sit. 

Gebruik jou Verbeelding is stampvol prettige idees. Neem dit oral saam met jou om verveelde kinders besig en vermaak te hou. Of dit nou ’n reënerige oggend of ’n sonskyn-middag is, sal jy genoeg hê om te maak, doen en speel.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.