My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN FOUR WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Gediggies vir Vrolike Gesiggies deur Aletté-­Johanni Winckler & Wess-­lee de Klerk

Write a review
R 235.00
Quantity
- +

Publikasiedatum: Mei 2020 

Gediggies vir Vrolike Gesiggies bevat 49 gediggies met 'n Christelike inslag.

Onderwerpe wat aangespreek word is God die Vader, Seun en Heilige Gees, boeliegedrag, die grootheid van die Skepping, familie, vrese, respek, jou waarde en waar elkeen van ons inpas in God se plan en die wêreld.

Dit sal jou help om jou kind lewenslesse en vaardighede aan te leer. Vir ouderdom 3­ - 8 jaar.

Illustrasie vir elke gediggie deur Wess-­lee de Klerk.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.