My Cart

Close

Goeiemôre, mnr Mandela deur Zelda la Grange

R 190.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R500.00.

Publikasiedatum: 08/15

Goeiemôre, mnr. Mandela is die uitsonderlike verhaal van ’n jong vrou wie se lewe en alles waarin sy geglo het, omgeswaai is deur die grootste staatsman van ons tyd. Zelda la Grange het grootgeword as ’n ondersteuner van die reëls wat wit en swart skei. En tog sou sy een van die mense word op wie Nelson Mandela die swaarste steun in die vervulling van sy lewenstaak. Sy deel nou sy inspirerende gawes aan haar met die wêreld. 

Standard delivery terms apply.

Out of stock items can be ordered. Contact robyn@uppercasebooks.co.za to place your order.

 

Hello You!

Join our mailing list