My Cart

Close

Gr 11 Assessment Book/Assesseringsboek

R 95.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Our Grade 11 Assessment Book includes numerous Mathematics tests with complete answers.  It covers all topics as required by CAPS for Grade 11.

Regarding the memo, not all answers are detailed, however a short answer is provided for every question in the book.

The tests cover basic knowledge and routine calculations as well as more challenging questions to develop reasoning and application skills.

It is recommended that learners complete the tests and mark them themselves from the detailed memo. In this way, learners learn from their mistakes and simultaneously improve their knowledge and calculation skills.

 

Ons Graad 11 Assesseringsboek sluit veelvuldige Wiskundetoetse met volledige antwoorde in. Al die onderwerpe soos deur CAPS voorgeskryf vir Graad 11 word gedek.

Aangaande die antwoordstel, is al die antwoorde nie gedetailleerd nie, maar ‘n bondige antwoord is voorsien vir elke vraag in die boek.

Die toetse dek die basiese kennis en roetine berekenings sowel as meer uitdagende vrae om beredenering en toepassings vaardighede in te skerp.

Dit word aanbeveel dat leerders die toetse voltooi en self merk met behulp van die antwoordstel. Op sodanige wyse kan die leerders leer vanuit hul foute en terselfdertyd hul kennis en berekenings vaardighede verbeter.

Standard delivery terms apply.

Out of stock items can be ordered. Contact robyn@uppercasebooks.co.za to place your order.

Hello You!

Join our mailing list