PracMaths - Graad 11 Fisiese Wetenskap
- Regular
- R 175.00
- Sale
- R 175.00
- Regular
Sold Out
- Unit Price
- per
Tax included.
Nasionale aflewering 3-5 dae!
Ons Graad 11 Fisiese Wetenskap boek dek die volledige CAPS kurrikulum.
Elke boek bestaan uit die onderskeie onderwerpe en die volgorde soos voorgeskryf deur CAPS.
Elke onderwerp word konsep vir konsep, met uitstekende oefeninge, behandel om die leerder se insig, vaardigheid en kennis in Fisiese Wetenskap te ontwikkel.
Selektiewe oplossings en bondige antwoorde word voorsien.
Standaard afleweringsterme is van toepassing.