PracMaths - Graad 12 Fisiese Wetenskap

Regular
R 175.00
Sale
R 175.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Ons Graad 12 Fisiese Wetenskap boek dek die volledige CAPS kurrikulum.

Elke boek bestaan uit die onderskeie onderwerpe en die volgorde soos voorgeskryf deur CAPS.

Elke onderwerp word konsep vir konsep, met uitstekende oefeninge, behandel om die leerder se insig, vaardigheid en kennis in Fisiese Wetenskap te ontwikkel.

Selektiewe oplossings en bondige antwoorde word voorsien.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.