PracMaths - Graad 5 Aanvullende Wiskunde

Regular
R 80.00
Sale
R 80.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale alfewering 7-14 dae!

Soos die titel voorstel, is ons Graad 5 Aanvullende Wiskundeboek ‘n addisionele boek.

Die boek bevat ‘n groot aantal asook ‘n verskeidenheid van oefeninge wat almal CAPS georeïnteerd is en van groot waarde is vir ekstra oefening en hersiening.

Die boek bestaan uit 3 afdelings, naamlik:

  • Tel met begrip
  • Oefeninge om begrip en betekenis van getalle te konsolideer
  • Woordsomme

Hierdie boek is van groot waarde vir leerders wat “sukkel” sowel as vir leerders wat onderskeidings nastreef.

Dit is ‘n “werkboek” wat beteken dat die leerders hul antwoorde in die boek kan invul.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.