My Cart

Close

Gr 5 Prac Maths (Afr) + Memo

R 145.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Ons Graad 5 PracMaths boek dek die volledige CAPS kurrikulum soos voorgeskryf.

Die boek is opgedeel in 4 Kwartale en behandel die onderwerpe in die voorgeskrewe CAPS volgorde.

Die boek dien as ‘n “werkboek” wat beteken dat die leerders hul antwoorde in die boek kan invul. Die boek is ontwerp om as die leerder se “primêre” werkboek te dien, vir beide die klaskamer of tuis.

Elke boek is voorsien van ‘n antwoordstel. Nie al die antwoorde is ten volle uiteengesit nie, daar is egter ‘n  kort antwoord voorsien vir elke vraag in die boek.

Standard delivery terms apply.

Hello You!

Join our mailing list