Bedside Table Reads
Who doesn't love a pile of book on their bedside table. So here are lists of books that we love arranged in our very own way to help you find the perfect book, or at least have fun trying.
Soos die titel voorstel, fokus ons Graad 6&7 “Back to Basics” boek op die basiese bewerkings, naamlik; optelling, aftrekking, vermenigvuldiging en deling vaardighede.
Die boeke dek diè onderwerpe in ‘n stapsgewyse manier met veelvuldige “spoedoefeninge” en “langer somme” vir die leerders om te oefen en bemeester.
Die “metodes” wat in die boek gebruik word, word aanbeveel deur die outeurs, soos per CAPS riglyne. Daarenteen, as die leerders ander metode(s) geleer is, stel ons voor dat hulle volstaan met die metode(s) waarmee hulle gemaklik of vertroud is.
Hierdie boeke is van groot waarde as ekstra oefening vir leerders wat “sukkel” en veral vir die leerders wat nie hul tafels ken nie!
**Geen antwoordstelle is beskikbaar vir die “Back to Basics” reeks nie.
Standaard afleweringsterme is van toepassing.
Who doesn't love a pile of book on their bedside table. So here are lists of books that we love arranged in our very own way to help you find the perfect book, or at least have fun trying.
What's new at UPPERcase, every month we release a newsletter featuring the coming months books, events and so much more, subscribe below to never miss a newsletter again.
Get your news releases on our online store or in our physical store. If you don't see the new book you are looking for, pop us an email and we'll help you find it!