My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN FOUR WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

PracMaths - Graad 7 Aanvullende Wiskunde

Write a review
R 70.00
Quantity
- +

Soos die titel voorstel, is ons Graad 7 Aanvullende Wiskundeboek ‘n addisionele boek.

Die boek bevat ‘n groot aantal asook ‘n verskeidenheid van oefeninge wat almal CAPS georeïnteerd is en van groot waarde is vir ekstra oefening en hersiening.

Die boek bestaan uit 3 afdelings, naamlik:

  • Tel met begrip
  • Oefeninge om begrip en betekenis van getalle te konsolideer
  • Woordsomme

Hierdie boek is van groot waarde vir leerders wat “sukkel” sowel as vir leerders wat onderskeidings nastreef.

Dit is ‘n “werkboek” wat beteken dat die leerders hul antwoorde in die boek kan invul.

 

Standaard afleweringsterme is van toepassing.