My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

PracMaths - Graad 8 Wiskunde Assesseringsboek

Write a review
R 80.00
Quantity
- +

Nasionale alfewering 7-14 dae!

Ons Graad 8 Assesseringsboek sluit veelvuldige Wiskundetoetse met volledige antwoorde in. Al die onderwerpe soos deur CAPS voorgeskryf vir Graad 8 word gedek.

Aangaande die antwoordstel, is al die antwoorde nie gedetailleerd nie, maar ‘n bondige antwoord is voorsien vir elke vraag in die boek.

Die toetse dek die basiese kennis en roetine berekenings sowel as meer uitdagende vrae om beredenering en toepassings vaardighede in te skerp.

Dit word aanbeveel dat leerders die toetse voltooi en self merk met behulp van die antwoordstel. Op sodanige wyse kan die leerders leer vanuit hul foute en terselfdertyd hul kennis en berekenings vaardighede verbeter.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.