My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN FOUR WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Griet skryf n Sprokie deur Marita van der Vyver

Write a review
R 310.00
Quantity
- +

Publikasiedatum: Maart 2017

Griet skryf 'n Sprokie is die verhaal van Griet Swart, wat deur die traumas van miskrame kindersterfte en egskeiding gedryf word tot die punt waar sy een aand haar kop in 'n gasoond druk. 'n Dooie kakkerlak in die oond red haar, want vir die res van die aand maak sy oond skoon.

As terapie raai haar shrink haar aan om oor haar ervarings te skryf. En so kry die storie van Griet gestalte, 'n storie van seerkry en woede, maar verlig deur haar onvernietigbare sin vir humor.

Standaard aflewerings terme van toepassing.