My Cart

Close

Grilgrypers 2: Web van die Mummie deur De Wet Hugo & Shân Fischer (Illus.)

R 145.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: Mei 2018

Pippa kry nog altyd nagmerries oor haar grootste vrees: spinnekoppe. Net voordat sy hulle plaas, Moordkuil, in die Karoo verlaat om ’n nuwe skooljaar in ’n koshuis in die Paarl te begin, word die gemummifiseerde liggaam van ’n meisie in ’n bergskeur op die plaas ontdek. Is dit die liggaam van haar pa se vermiste suster? Tot Pippa se skok, is haar nuwe kamermaat gaande oor spinnekoppe. En hoekom voel dit asof die mummie haar skool toe gevolg het?

Standard delivery terms apply.

Hello You!

Join our mailing list