My Cart

Close

Groot Poefwedstryd deur Guido Van Genechten

R 117.00 R 130.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: November 2013

Koning Kuttel het 'n bietjie bly vassteek in sy piepie- en poeffase. Elke jaar laat kom hy sy minister van Binnelandse Poefsake om die Groot Poefwedstryd te organiseer. Vanaf sy kasteel se balkon sien Koning Kuttel dan 'n optog van verruklike poefkunswerke voor hom verbykom.

Wie se naam gaan hierdie keer deur die koninklike kneg uitgebeitel word in die gedenksteen met al die wenners van die Groot Poefwedstryd?

Standard delivery terms apply. 

Hello You!

Join our mailing list