My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Grootdrukblokraai 2 deur LAPA

Write a review
R 100.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 7-14 dae!

Publikasiedatum: November 2018

Moet jy soms naarstig na jou bril soek voor jy blokraaie invul? Ná die sukses van die Grootdrukbloraai nr. 1 is hier nou nóg 27 blokraaie: Ons tweede grootdrukblokraaiboek! 

Grootdrukblokraai nr. 2 beloof, nes sy voorganger, om ure se woord- en raaisel-genot te verskaf, sonder dat jou oë onnodige stremming voel. Die boek het dieselfde bestandele as ʼn gewone blokraaiboek – al verskil is dat jy nooit weer hoef te sukkel om te sien wat in die klein blokkies staan nie. Elke blokraai en elke leidraad is twee keer so groot! Wie weet? Miskien hoef jy nooit weer jou bril nader te trek as jy blokraaie invul nie! 

Standaard afleweringsterme is van toepassing.