Haai Karoo deur Etienne van Heerden
- Regular
- R 248.00
- Sale
- R 248.00
- Regular
- R 310.00
Sold Out
- Unit Price
- per
Tax included.
Nasionale aflewering 3-5 dae!
Publikasiedatum: Maart 2022
Verhale uit die hartland.
Al die Karoostories wat Etienne van Heerden tot op hede geskryf het, word vir die eerste keer in een bundel versamel. Dit sluit onder andere in “Die gas in Rondawel Wilhelmina”, een van sy heel sterkste tekste.
Heerlike verhale wat Van Heerden se suiwer aanvoeling vir die woord en sy vermoë tot knap karakterisering en situasietekening demonstreer, almal geplaas binne 'n landskap wat hom besonder na aan die hart lê.