My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Halley se Komeet deur Hannes Barnard

R 295.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Julie 2019

’n Treffende grootwordverhaal gedurende ’n onstuimige era.

Dit is 1986 in Suid-Afrika. Pete de Lange, ’n sestienjarige Afrikaanse seun vanaf Dannhauser, ’n klein dorpie in Natal, se lewe is in flarde. Ná ’n insident tussen hom en Rudi, ’n Indiërmeisie met die naam Sarita, en Petrus, ’n plaaswerker, het sy jaar verander, asook sy lewe. Wat gaan die psigopatiese Rudi doen om sy lewe nog meer hel te maak? 

Rudi was die een was wat alles veroorsaak het. Sal hy betaal vir sy sondes ná wat hy aan Sarita  gedoen het? Moet Pete na die polisie toe gaan? Sal hulle hom ooit glo? Ook: Waarmee is Sarita se pa, Venny Naidoo, besig gedurende sy geheime tweerigtingradiogesprekke laat in die nag? So baie drama vir ’n tiener wat net wil eerstespanrugby speel en sy droommeisie, Renate, se hart verower.

’n Onwaarskynlike vriendskap ontwikkel tussen Pete, Petrus en Sarita, waar hulle elke Sondagmiddag in die geheim bymekaar kom by Venny se winkel. Pete het gevoelens vir Sarita, maar dit kan nie, sy is dan ’n Indiërmeisie. Die spanning is snaarstyf in die Republiek waar onreg om elke hoek en draai skuil. Sal hulle vriendskap dit oorleef? Sal hulle vir Rudi oorleef? Of gaan die sondes van hulle vaders hulle inhaal? Dit alles gebeur gedurende 1986, die jaar waartydens Halley se komeet ’n draai kom maak.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.