My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R550.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING CURRENTLY SUSPENDED!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Hallo, Menstruasie deur Yumi Synes & Dr Melissa Kang

R 265.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 7-14 dae!

Publikasiedatum: Maart 2020

Alles wat jy moet weet oor menstruasie.

Hallo, Menstruasie is 'n boek wat vir amper-tieners en tieners alles oor menstruasie vertel. Die skrywers van die boek is eerlik, snaaks en weet presies wat in ʼn tiener se kop aangaan om alles oor menstruasie te kan beantwoord.

Om vir die eerste keer te menstrueer kan vreemd wees - en om vrae daaroor te vra nog vreemder.

Dit hoef egter glad nie so te wees nie!

Hierdie boek beantwoord al tieners se vrae en kwellinge, soos hoe krampe voel en wat jy moet doen as bloed jou klere vlek. Daar is gevallestudies, persoonlike vertellinge en vrae van regte tieners met antwoorde van regte kenners.

Standaard aflewringsterme is van toepassing.