My Cart

Close

Helde van Suid-Afrika 3 deur Wendy Maartens & lex van Houwelingen

R 135.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R500.00.

Publikasiedatum: 09/18

Ontmoet van ons land se dapperste helde! 

Ontmoet ’n paar van die dapperste Suid-Afrikaanse helde! Ontdek hoe emeritus- aartsbiskop Desmond Tutu ons reënboognasie geïnspireer het, vind meer uit oor die dapper helde van die Laingsburg-vloed, maak kennis met Wollie, ’n klein brakkie 

met ’n groot hart, en lees die ongelooflike lewensverhaal van Enoch Sontonga, wie se hartslied vandag nog in ons land se volkslied voortleef. 

Hierdie boek bevat ses verstommende ware heldeverhale: 

1. ’n Klein brakkie met ’n groot hart 

2. ’n Reënboog vir Laingsburg 

3. Desmond Tutu 

4. Kaalvoet deur ’n oorlog 

5. Enoch Sontonga, ’n man met ’n lied in sy hart 

6. Die lang pad van Emilie Lehn 

Die stories word op ’n toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat.

 

Standard delivery terms apply.

Out of stock items can be ordered. Contact robyn@uppercasebooks.co.za to place your order.

beginnerlesers dit maklik self kan baasraak! 

Hello You!

Join our mailing list