“Help! My dorp hou ‘n Kunstefees!” deur Koos Kombuis

Regular
R 192.00
Sale
R 192.00
Regular
R 240.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Noasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: September 2021 

“Help! My dorp hou ‘n Kunstefees!” is Koos se nuutste roman soos net hy dit kan skryf, maar ook meer: dit is ‘n donker komedie gebore uit die wanhoop en isolasie van die afgelope twee jaar se grendeltyd.