My Cart

Close

Hoezit! Die wonderwêreld van natuurrampe deur Jaco Jacobs & Fanie Viljoen

R 90.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: 09/18

Van tornado’s tot tsunami’s – ontdek Moeder Natuur se verwoestende kant! 

Wat veroorsaak ’n tsunami? 

Hoe vinnig waai die wind binne-in ’n tornado? 

Wat gebeur binne-in ’n vulkaan? 

Waar kom die meeste aardbewings op aarde voor? 

Ontdek die verwoestende krag van die natuur met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die indrukwekkende verskynsel van natuurrampe kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate ure lank besig te hou! 

Ontdek hoe tornado’s, orkane, vulkane en aardbewings ontstaan, vind uit hoe wetenskaplikes hierdie natuurverskynsels bestudeer, en ontmoet die dapper reddingswerkers wat mense tydens natuurrampe bystaan. 

Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis. 

 

Standard delivery terms apply.

Out of stock items can be ordered. Contact robyn@uppercasebooks.co.za to place your order.

Hello You!

Join our mailing list