My Cart

Close

Horton hoor ’n Hoe! deur Dr Seuss

R 175.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: November 2019 

Op die 15de Mei in die oerwoud van Noel

terwyl Horton Olifant swem in sy poel

sou hy laat op een middag ’n ietsietjie hoor,

’n klein krieselklankie wat krap in sy oor …

Toe Horton ’n klein stemmetjie om hulp hoor skree, los hy alles om sy nuwe vriend te red, want of jy groot is of klein is, jy mag van jou laat hoor! Met die snaaksste stories, die dolste diere en die raarste rympies maak Dr. Seuss lees LEKKER!

Theodor Seuss Geisel (1904 –1991) is een van die bekendste en geliefste kinderboekskrywers van alle tye. Hy het ongeveer 60 kinderboeke geskryf en geïllustreer, waarvan 600 miljoen eksemplare verkoop is en vertalings in 30 tale beskikbaar is. Protea Boekhuis publiseer in 2019 die Afrikaanse vertalings van die volgende Engelse titels: What pet should I get?; How the Grinch stole Christmas!; Horton hears a Who! en One fish two fish red fish blue fish.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.

Hello You!

Join our mailing list