Hotel Ietermagô deur Dianne Hofmeyr, Theodore Key & Elsa Silke

Regular
R 140.00
Sale
R 140.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Noasionale aflewering 15-21 dae!

Publikasiedatum: Augustus 2021 

Twee uiteenlopende nagdiere leer mekaar ken en besluit om saam 'n hotel oop te maak. Aardvark is impulsief en vol planne, heeltemal anders as Ietermagô, wat eers alles wil oorweeg en die rustigheid vanself is! Hierdie storie vol humor en avontuur ondersoek die elemente wat ware vriendskap laat ontstaan. Uiteindelik is dit die vreemde klein geskenkies wat die "hotelgaste" agterlaat wat Aardvark en Ietermagô laat besef wat vriendskap werklik beteken. In Afrikaans vertaal deur Elsa Silke.