My Cart

Close

Huppelkind deur W O Kühne

R 200.00 R 250.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R500.00.

Publication Date: 05/18

Die klassieke Huppel-stories is weer beskikbaar in een pragtige bundel. Wie onthou die Slaapkouse en die Nuuskierige Agies wat moet help dat Storieman sy storie vertel in?Wip-Huppel-Wip? In?Vrolike Huppelkind?besoek hy saam met Fiefman die Land van Wol en Hare, en wanneer Huppel verjaar, kry hy 'n regte koekoek in 'n klok!?Die kleurvolle, komiese karakters en die vrolike Huppel, tesame met Dorothy Hill se bekoorlike illustrasies, steel kinders se harte sommer gou weer in 2018.

Standard delivery terms apply.

Out of stock items can be ordered. Contact robyn@uppercasebooks.co.za to place your order. 

 

Hello You!

Join our mailing list