Immigrant: ’n Keuse uit die gedigte van Elisabeth deur Eybers Ena Jansen & Elisabeth Eybers

Regular
R 236.00
Sale
R 236.00
Regular
R 295.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 15-21 dae!

Publikasiedatum: Junie 2021 

Eybers se verse was jare laas in druk. Dié keuse, uitgesoek deur Ena Jansen, goeie vriendin van haar, wys op Eybers se veelsydigheid as digter. Die bloemlesing behels o.m. die bekende "Maria", "Busrit in die aand", verse oor haar kinders, die emigrasie na Nederland, tot haar latere, aangrypende gedigte oor ouer word. Goeie poësie is tydloos, en dit blyk duidelik met dié uitgawe van Eybers se bekendste werk.