In die kliptyd: Die Klipspeletjies deur Fantasi
- Regular
- R 70.00
- Sale
- R 70.00
- Regular
Sold Out
- Unit Price
- per
Tax included.
Nasionale aflewering 3-5 dae!
Publikasiedatum: Oktober 2021
Die Kliptyd is vervelig. Petoet, met die hulp van sy kleinboet Klippies, is vasberade om die beste speletjie ooit te ontwerp, maar hulle maak net 'n gemors daarvan.
Sal Petoet 'n tikkie ruk en rol na
die Kliptyd kan bring?