In die teenwoordigheid van die Allerhoogste deur Stephan Joubert

Regular
R 250.00
Sale
R 250.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Email me when this is available

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: November 2021

’n Lewe van innerlike vrede is vandag nog moontlik. Daardie vrede wat jou elke dag soos ’n tevrede kind in die teenwoordigheid van jou hemelse Vader laat sit, vra egter dissipline en oefening. So ’n lewe kom nie vanself nie. Dit vra toewyding en gehoorsaamheid, maar dit vra ook luister en rus. Hierdie jaarboek is bedoel as jou gids op die pad na ’n meer gedissiplineerde lewe saam met God. Dit wil jou stap vir stap, dag vir dag en maand vir maand begelei deur ’n paar geestelike oefeninge sodat jy aan die einde van die jaar iemand kan wees wat nuwe geestelike vreugde ervaar.